Brian Dennehy

Brian Dennehy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Brian Manion Dennehy
Geboorte 9 Julie 1938 (1938-07-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brian Dennehy (gebore 9 Julie 1938) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente First Blood (1982), Silverado (1985), Cocoon (1985), en Ratatouille (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy